%0 Journal Article %T Die Heidelbergse Kategismus oor die mens as beeld van God %A GabriŁżl M.J. van Wyk %J In die Skriflig %D 2013 %I AOSIS OpenJournals %R http://dx.doi.org/10.4102/ ids.v47i2.701 %X Hierdie artikel fokus op relevante konfessionele standpunte oor die tema van imago Deiin die reformatoriese en voor-reformatoriese teologie wat as historiese en sistematiese kontekstualisering dien vir die daaropvolgende uitleg van die tema soos wat dit in die Heidelbergse Kategismus hanteer word. ĄŻn Bondige bespreking van die histories-kritiese uitleg van Genesis 1:26¨C27 word aan die orde gestel om as oorgang te dien tot ĄŻn kritiese waardering van die Kategismus vanuit die perspektief van die eietydse teologie. Die uitleg van Genesis 1:26¨C27 dien as die vernaamste impuls om die tema in die eietydse teologie onbevange en los van die uitsluitende dwang van tradisionele konfessionele geskille aan die orde te stel, maar met inagneming van ĄŻn ryke teologiese tradisie. In wese is die betoog dat die mens as beeld van God geroepe is om God se heerlikheid en eer op aarde uit te dra en hierdie opvatting word ook in die Heidelbergse Kategismus teruggevind. %K Heidelbergse Kategismus %K mens as beeld van God %K imago Dei %K Hermeneutiese uitgangspunte %U http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/701