%0 Journal Article %T Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg? %A Pieter J. Strauss %J In die Skriflig %D 2013 %I AOSIS OpenJournals %R http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.73 %X Die argument word gehoor dat kerkregeringstelsels soos di¨Ś van die Rooms-Katolieke, Lutherse en gereformeerde kerke van ĄŻn transendentale aard was en is. Daardeur word ge mpliseer dat hierdie stelsels een transendentale, unieke vaste beginsel gebruik om ĄŻn hele stelsel van kerkregering van buite af te bepaal. Volgens Leo Koffeman, ĄŻn voorstander van ĄŻn ekumeniese kerkreg, plaas hierdie stelsels hulself hiermee buite die diskoers oor kerkreg en kerkregering en die beweging van die Heilige Gees. ĄŻn Ekumeniese kerkreg, daarenteen, is ten gunste van ĄŻn gemeenskaplike kerkreg tussen kerke. Omdat dit verskillende tradisies bymekaar bring, is dit ĄŻn kritiese en daarom beter benadering. Die skrywer oorweeg hierdie argumente krities in die lig van ĄŻn gereformeerde benadering tot kerkreg. %K Ecumenical church polity %K Church political discourse %K Critical function %K Common issues in polity %U http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/73