%0 Journal Article %T B. X. DE WET ESSAY: DIE HERDER EN DIE WOLF 'N VERGELYKING TUSSEN DIE KARAKTERS VAN AENEAS EN TURNUS %A A. De Kock %J Akroterion %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.7445/47-0-113 %X Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit di¨¦ wat voor 30 Junie in dievoorafgaande jaar vir beoordeling voorgel¨º word, word jaarliks in Akroteriongepubliseer. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrikaen alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneursstudente mag in gelykgenommerdejare inskryf. Daar is ¡®n prys van R250 verbonde aan hierdie essay wat vernoem is na dieSuid-Afrikaanse klassikus B X De Wet. %U http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/113