%0 Journal Article %T DIE DOOD EN DOODSHANTERING IN OUD-EGIPTE, 3100¨C332 v.C. %A F.P. Retief %A L. Cilliers %J Akroterion %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.7445/49-0-83 %X Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as be indiging van die lewe nie, maar as ĄŻn oorgangspunt vanaf ĄŻn aardse bestaan na ĄŻn ewigdurende lewe na die dood (Taylor 2001:7). Voorbereiding hiervoor was dan ook sistematies en uitvoerig deel van die alledaagse lewe, in besonder die religieuse komponent daarvan. In hierdie bydrae word die ontwikkeling en toepassing van ĄŻn streng rituele stelsel van doodshantering oor ĄŻn tydperk van meer as 2 500 jaar in o nskou geneem. %U http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/83