%0 Journal Article %T The Huguenot identity in 19th century music: The "Sechs Spr¨ąche zum Kirchenjahr" by Felix Mendelssohn %A Robert Weeda %J Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5952/52-3-70 %X Hierdie artikel gaan oor die komponiste Felix Mendelssohn en Giacomo Meyerbeer. Meyerbeer die komponis van die opera Les Huguenots, en Mendelssohn, 'n Jood wat 'n "Calvinis" geword het. Meyerbeer vertel in die opera (1836), geanker aan die Lutherse melodie "'n Vaste Burg is onse God" die verhaal van die Bartolomeusnagmoorde. Mendelssohn, 'n bekeerling tot die sg Hugenote-religie, verwoord sy opregte geloof gedurende die jare 1843-1846 in die voortreflike musikaleuitdrukkings Sechs Spr¨ąche zum Kirchenjahr (Ses Spreuke vir die Kerkjaar) wat opgeneem is in die gereformeerde liturgie vir die Brandenburg gemeente. Op 'n bepaalde manier vertel albei komponiste ons iets van die Hugenote-identiteit in die negentiende-eeuse musiek. %K ninenteenth century %K Huguenot identity %K Meyerbeer %K Giacomo Mendelssohn %K Felix Brandenburg %U http://ngtt.journals.ac.za/pub/article/view/70