全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Pastorale begeleiding aan die persoon met Dissosiatiewe Identiteitsversteuring

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

A person with Dissociative Identity Disorder (DID) is someone who was exposed to intense trauma impacting that person’s life negatively at various levels. Although dissociative identity disorder is described as a mental disorder in the DSM-IV, there are still unresolved issues regarding the phenomenon. Assistance should take place with care and sensitivity in order to guide the person with dissociative identity disorder taking into consideration integral dimensions of personal humanity. It is submitted that guidance in this respect can therefore not be unilaterally psychological or pastoral by nature. Effective assistance to the person implies an approach where different disciplines are part of a multidisciplinary support team. The question this article explores is how pastoral counselling may contribute to this approach in guidance of the person with dissociative identity disorder. A case study is discussed in which the conclusion is made that pastoral care has an effective role in the healing process of the person with dissociative identity disorder. Die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring is iemand wat aan geweldige trauma blootgestel was en wat op verskeie vlakke van sy/haar lewe negatief be nvloed word daardeur. Alhoewel dissosiatiewe identiteitsversteuring in die DSM-IV1 beskryf word as ’n psigiese afwyking, is daar steeds baie kontroversie en vrae rondom die verskynsel. Hulpverlening moet met baie sorg en sensitiwiteit geskied om die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring op alle dimensies van menswees te begelei. Sodoende hoef die begeleiding dus nie die gevaar te loop om eensydig psigologies of pastoraal van aard te geskied nie. Effektiewe hulpverlening aan die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring impliseer ’n benadering waarin die verskillende dissiplines deel uitmaak van ’n multidissiplinêre begeleidingspan. Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is of en indien wel, kan die pastoraat bydra tot die begeleiding van hierdie persoon. ’n Gevallestudie word bespreek waaruit die gevolgtrekking gemaak kan word, dat die pastoraat ’n beslissende effektiewe rol in die genesingsproses van die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring speel. Article text in Afrikaans

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413