全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Purchasing behaviour as a determinant of food insecurity in Klipplaat

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Hierdie studie poog om koopbepalers van voedselonsekerheid onder huishoudings in Klipplaat, in die Oos Kaap, te ondersoek. Eerstens poog die studie om die verhouding tussen huishoudelike inkomstevlakke en voedselonsekerheid in Klipplaat te beraam. Tweedens beoog die studie om vas te stel of daar 'n verhouding bestaan tussen voedselonsekerheid en vervoertipe na winkels vir voedselaankope. Laastens beoog die studie om te bepaal of daar 'n verhouding bestaan tussen voedselonsekerheid en eienaarskap of gebruik van 'n yskas. Die studie maak gebruik van n aangepaste weergawe van die Huishoudelike Voedselonsekerheidtakseringskaal. 'n Gerieflikheidsteekproef (n=459) huishoudings is in Julie 2006 by die studie betrek. Die steekproef is gekenmerk deur ho werkloosheidvlakke (86%) en lae inkomstevlakke (76% met 'n maandelikse inkomste van minder as R500). Beskrywende en afleidende statistiek (ANOVA) is aangewend vir data-afleiding. Sowel praktiese beduidendheid as statistiekbeduidendheid is bepaal vir elk van die hipotetiese vergelykings. Die studie het bevind dat voedselonsekerheid algemeen voorkom in Klipplaat. Inkomstevlakke het 'n beduidende invloed op voedselonsekerheidtoestande in Klipplaat. Daar is verder bevind dat voedselonsekerheid beduidend be nvloed word deur die beskikbaarheid,al dan nie, van doeltreffende vervoer in Klipplaat. Daarby het die gebruik van voedselverkoeling 'n kleiner maar beduidende verband met voedselonsekerheid getoon. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat huishoudings 'n minimum inkomstevlak, kostedoeltreffende vervoer, en verkoeling benodig om voedselon-sekerheid te verlig. (Article text in English)

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413