全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Die doeltreffendheid van talentbestuursprogramme in uitgesoekte Suid-Afrikaanse organisasies

Keywords: Organisasietalent , Arbeidsmagtalent , Opvolgbeplanning , Werf Talentvolle Werknemers , Behou Talentvolle Werknemers

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Ori ntasie: Die identifisering, behoud en ontwikkeling van talent moet doeltreffend bestuur word.Navorsingsdoelwit: Die studie het ten doel om die doeltreffendheid van bestaande talentbestuursprogramme in uitgesoekte Suid-Afrikaanse organisasies in die finansi le, vervoer- en mynbousektore te evalueer.Motivering vir die studie: Streng wetgewing (soos regstellende aksie) en die swak ekonomiese situasie in Suid-Afrika veroorsaak dat goeie presteerders as baie waardevol beskou word en behou moet word. Indien organisasies nie oor ’n doeltreffende talentbestuursprogram beskik nie, sal hulle waarskynlik talentvolle werknemers verloor.Navorsingsontwerp, -benadering en -metode: Hierdie studie maak van ’n kwantitatiewe navorsingsontwerp gebruik. Deur middel van toevallige steekproefneming is 117 werknemers in die onderskeie sektore ingesluit. Die ANOVA-toets en Tukey se paarsgewyse vergelykingstegniek is aangewend om die verskille tussen die drie sektore te bepaal.Resultate: Die resultate van die studie dui daarop dat die organisasies wat aan die studie deelgeneem het grootliks al die noodsaaklike komponente in die talentbestuursprogramme insluit. Die uitsondering is egter talentbestuursagteware, wat oor die algemeen nie in die talentbestuursprogramme ingesluit is nie. Verdere resultate dui daarop dat die oorgrote meerderheid van die respondente nie baie tevrede is met die komponente van die talentbestuursprogramme in hul organisasies nie. Die respondente van die mynbousektor het die laagste tevredenheidsvlakke ten opsigte van die talentbestuursprogram getoon. Die resultate dui verder daarop dat die finansi le sektor se talentbestuursprogram meer doeltreffend as dié van die mynbousektor is.Praktiese/bestuursimplikasies: ’n Omvattende lys van komponente van ’n talentbestuursprogram is ontwikkel om organisasies te ondersteun in die ontwerp en implementering van ’n doeltreffende talentbestuursprogram.Bydrae/waardetoevoeging: Die resultate van die studie kan gebruik word om bestaande talentbestuursprogramme aan te pas.The effectiveness of talent management programmes in selected South African organisations.Orientation: This study was driven by a need that was identified within South African organisations to establish guidelines for the implementation of an effective talent management programme.Research purpose: The purpose of this study was to evaluate the effiency of the existing talent management programme in selected South African organisations in the financial, transport and mining sectors.Motivation for study: Legislation and the poor economic situation in South

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413