全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

’n Teoretiese besinning oor die implikasies van die filosofie van tegnologie vir klaskamerpraktyk

DOI: 10.4102/satnt.v32i1.386

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Onderrigprogramme vir tegnologie-onderwys en die fasilitering daarvan op krytvlak gaandikwels mank aan ’n wetenskaplik deurdagte, vakgefundeerde, filosofiese raamwerk watrigtinggewend vir die verskillende aspekte van klaskamerpraktyk is. Wat sake kompliseer,is die feit dat tegnologie op skoolvlak tans wêreldwyd ’n ontwikkelende vak is waarvoor daarnie ’n ekwivalente akademiese dissipline bestaan wat as bron vir kurrikulumontwikkeling enklaskamerpraktyk dien en waarop daar in die klaskamer prakties en daadwerklik gesteunkan word nie. Die doel met die artikel was om ondersoek in te stel na ’n filosofiese raamwerkvir tegnologie wat rigtinggewend vir klaskamerpraktyk is. Die volgende navorsingsvrae hetas vertrekpunt gedien, naamlik, (1) watter aspekte van ’n wetenskaplik deurdagte, filosofieseraamwerk vir tegnologie kan rigtinggewend vir klaskamerpraktyk wees en (2) wat is die implikasiesvan ’n filosofiese raamwerk vir tegnologie wat betref bepaalde aspekte van klaskamerpraktyk,byvoorbeeld onderrigbenaderings, leeruitkomste en leerinhoud? In antwoord op die eerstenavorsingsvraag is bevind dat ’n filosofiese raamwerk vir tegnolgie, aan die hand van die vierwyses waarop tegnologie manifesteer – naamlik as ontologie, epistemologie, metodologie enwilshandeling – rigtinggewend vir klaskamerpraktyk kan wees. Verder hou die onderwyser sekeuse van leeruitkomste, bre onderrigbenaderings, -strategie en -vaardighede, asook die tipeskonseptuele en prosedurekennis wat onderrig moet word, ten nouste verband met die filosofiesebegronding van tegnologie as fenomeen. In antwoord op die tweede navorsingsvraag kanonderwysers se kennis en begrip van ’n filosofiese raamwerk vir tegnologie as grondslag dien virbepaalde keuses wat hulle moet uitoefen in terme van leeruitkomste, bre onderrigbenaderings, -strategie en -vaardighede, asook die tipes konseptuele en prosedurekennis wat onderrig moetword – en dus rigtinggewend vir klaskamerpraktyk word.A theoretical reflection on the implications of the philosohy of technology for classroompedagogy. Learning programmes for technology education and its facilitation at chalk leveloften lack a scientifically founded, subject-based, philosophical framework. Matters arecomplicated by the fact that technology at school level is globally a developing subject withno existing equivalent academic discipline which can serve as a source of curriculumdevelopment and classroom pedagogy to rely upon in practice. The purpose of the article wasto do an investigation into a philosophical framework of technology that can be directive toclassroom pedago

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413