全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Aftercare to chemically addicted adolescents: An exploration of their needs

DOI: . http:// dx.doi.org/10.4102/hsag. v18i1.599

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Treatment of chemical addiction includes preparation for treatment, formal treatment and aftercare. The latter appears to be a neglected area in service delivery to chemically addicted adolescents, contributing to the high relapse potential following treatment. The current qualitative study aimed at both exploring and describing the aftercare needs of chemically addicted adolescents. The chemically addicted adolescents included in this study received in-patient treatment as well as aftercare, but nonetheless experienced a relapse; necessitating further in-patient treatment. Purposive sampling was implemented to recruit 31 participants between the ages of 14 and 20 years. The sample size was determined by data saturation. Data for this exploratory, descriptive and contextual study were collected by means of narrative inquiry. Tesch’s framework for qualitative data analysis was employed and data verification was conducted through Guba’s model. The findings illustrated a need to attend to adolescents intrapersonal and interpersonal as well as environmental needs following treatment. The results can provide service providers with focus areas to be included in aftercare services to these adolescents. Die behandeling van chemiese afhanklikheid sluit die voorbereiding vir behandeling, formele behandeling en nasorg in. Laasgenoemde blyk ‘n afgeskeepte area te wees in die lewering van dienste aan chemies-afhanklike adolessente, wat bydra tot die ho terugvalpotensiaal wat op die behandeling volg. Hierdie kwalitatiewe studie was daarop gerig om die nasorgbehoeftes van chemies-afhanklike adolessente te verken, sowel as te beskryf. Die chemies-afhanklike adolessente wat by hierdie studie ingesluit was het vantevore beide binnepasi ntbehandeling en nasorg ontvang, maar ten spyte hiervan teruggeval; wat verdere binnepasi ntbehandeling genoodsaak het. Doelbewuste steekproefneming is ge mplementeer om 31 deelnemers tussen die ouderdomme van 14 en 20 jaar te werf. Die steekproefgrootte was deur middel van data versadiging bepaal. Data vir hierdie verkennende, beskrywende en kontektuele studie is versamel deur middel van narratiewe ondersoek. Tesch se raamwerk vir kwalitatiewe data-analise is toegepas en dataverifikasie is uitgevoer aan die hand van Guba se model. Die bevindings illustreer ‘n behoefte om intrapersoonlike en interpersoonlike, asook omgewingsbehoeftes wat op behandeling volg, aan te spreek as deel van nasorg. Die resultate kan diensleweraars van fokusareas voorsien wat ingesluit kan word in nasorgdienste aan hierdie adolessente.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413