全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg?

DOI: http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.73

Keywords: Ecumenical church polity , Church political discourse , Critical function , Common issues in polity

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die argument word gehoor dat kerkregeringstelsels soos dié van die Rooms-Katolieke, Lutherse en gereformeerde kerke van ’n transendentale aard was en is. Daardeur word ge mpliseer dat hierdie stelsels een transendentale, unieke vaste beginsel gebruik om ’n hele stelsel van kerkregering van buite af te bepaal. Volgens Leo Koffeman, ’n voorstander van ’n ekumeniese kerkreg, plaas hierdie stelsels hulself hiermee buite die diskoers oor kerkreg en kerkregering en die beweging van die Heilige Gees. ’n Ekumeniese kerkreg, daarenteen, is ten gunste van ’n gemeenskaplike kerkreg tussen kerke. Omdat dit verskillende tradisies bymekaar bring, is dit ’n kritiese en daarom beter benadering. Die skrywer oorweeg hierdie argumente krities in die lig van ’n gereformeerde benadering tot kerkreg.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413