全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Akroterion  2012 

CICERO OOR GRONDHERVORMING

DOI: 10.7445/47-0-109

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

In sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die bre r konteks van Boek 2 van die De Officiis eers kortliks geskets en daarna val die fokus op die grondkwessie. Dit is vir ons vandag 'n uiters relevante probleem, veral in die lig van die situasie in Zimbabwe en in die lig van vrese wat by wit Suid-Afrikaanse boere leef, met betrekking tot grootskaalse grondonteiening. Daar sal ook aandag gegee word aan spesifieke beginsels of riglyne wat Cicero belangrik ag en ten slotte sal die proses in Zimbabwe daaraan gemeet word.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413