全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Akroterion  2012 

DIE DOOD EN DOODSHANTERING IN OUD-EGIPTE, 3100–332 v.C.

DOI: 10.7445/49-0-83

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Alle inligting dui daarop dat die inwoners van Oud-Egipte die dood nie gesien het as be indiging van die lewe nie, maar as ’n oorgangspunt vanaf ’n aardse bestaan na ’n ewigdurende lewe na die dood (Taylor 2001:7). Voorbereiding hiervoor was dan ook sistematies en uitvoerig deel van die alledaagse lewe, in besonder die religieuse komponent daarvan. In hierdie bydrae word die ontwikkeling en toepassing van ’n streng rituele stelsel van doodshantering oor ’n tydperk van meer as 2 500 jaar in o nskou geneem.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413