全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Akroterion  2012 

IN MEMORIAM: HULDEBLYK AAN PROF C P T NAUDé (17.08.1912 - 10.08.2001)

DOI: 10.7445/46-0-126

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Professor Naude is vanjaar op 10 Augustus oorlede - een week voordat hy sy nege-en-tagtigste verjaarsdag sou gevier het. Hy het ‘n soliede loopbaan as klassikus gehad, eers as student en toe as dosent aan Wits; in 1955 promoveer hy onder prof Den Boer te Leiden met ‘n proefskrif oor Ammianus Marcellinus in die Lig van die Antieke Geskiedskrywing wat - al was dit in Afrikaans geskryf - internasionaal hoog aangeskryf is (en nog word). In 1963, toe hy reeds vier jaar lank senior lektor in Klassieke Tale by Unisa was, is hy bevorder tot professor - die eerste volwaardige professor in Antieke Geskiedenis in Suid-Afrika. Hy het ook die KVSA baie, baie jare lank in verskeie hoedanighede gedien, en hy en prof Gonin was lank die twee steunpilare van Acta Classica.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413