全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

The Huguenot identity in 19th century music: The "Sechs Sprüche zum Kirchenjahr" by Felix Mendelssohn

DOI: 10.5952/52-3-70

Keywords: ninenteenth century , Huguenot identity , Meyerbeer , Giacomo Mendelssohn , Felix Brandenburg

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Hierdie artikel gaan oor die komponiste Felix Mendelssohn en Giacomo Meyerbeer. Meyerbeer die komponis van die opera Les Huguenots, en Mendelssohn, 'n Jood wat 'n "Calvinis" geword het. Meyerbeer vertel in die opera (1836), geanker aan die Lutherse melodie "'n Vaste Burg is onse God" die verhaal van die Bartolomeusnagmoorde. Mendelssohn, 'n bekeerling tot die sg Hugenote-religie, verwoord sy opregte geloof gedurende die jare 1843-1846 in die voortreflike musikaleuitdrukkings Sechs Sprüche zum Kirchenjahr (Ses Spreuke vir die Kerkjaar) wat opgeneem is in die gereformeerde liturgie vir die Brandenburg gemeente. Op 'n bepaalde manier vertel albei komponiste ons iets van die Hugenote-identiteit in die negentiende-eeuse musiek.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133

WeChat 1538708413