全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Lexikos  2012 

Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings: 'n makrostrukturele beskouing

DOI: 10.5788/9-1-925

Keywords: proverbs , set expressions , idioms , collocations , keywords , target users , population groups , other social groups , racist language , offensive language , neologisms , lexicographical labels , morphological presentation

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings: A Macrostructural Study. A restricted synchronic dictionary such as Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings has an important role to play in modern lexicography where user-friendly reference sources facilitate communication. A considerable number of theoretical guidelines exist for the choice of lexicon items to be included in a dictionary, and this review article attempts to provide some pointers. The research also includes sociolinguistic implications which result from the compilation of the macrostructure of a particular dictionary. The focal points are firstly taboos to which lexicographers of Afrikaans dictionaries are subjected, and secondly establishing which expressions fall within the limits of idiomatic language usage. The treatment of idiom-like collocations particularly appears to be problematic. Another issue which will be considered briefly, is the morphological presentation of lemmas. 'n Beperkte sinchroniese woordeboek soos die Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings het 'n belangrike rol te vervul in die moderne leksikografie waar gebruikersvriendelike naslaanbronne kommunikasie vergemaklik. Heelwat teoretiese riglyne bestaan vir die keuse van taalvorme wat in die woordeboek ingesluit moet word, en hierdie resensieartikel probeer om 'n paar rigtingwysers te verskaf. Die ondersoek betrek ook sosiolinguistiese implikasies wat volg uit die samestelling van die makrostruktuur van 'n betrokke woordeboek. Die fokuspunte is eerstens die taboes waaraan leksikograwe van Afrikaanse woordeboeke onderwerp word, en tweedens die bepaling van watter uitdrukkings binne die grens van idiomatiese taalgebruik val. Veral die hantering van idioomagtige kollokasies blyk problematies te wees. 'n Ander kwessie wat kortliks aandag sal geniet, is die morfologiese aanbieding van trefwoorde.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133