|
Lexikos 2012
Categorising Example Sentences in Dictionaries for Research Purposes Kategorisering van voorbeeldsinne in woordeboeke vir navorsingsdoeleindes.DOI: 10.5788/21-1-46 Keywords: example sentences , illustrative examples , school dictionaries , table of categories Abstract: Examples in dictionaries come in many different forms. They may be sentences or phrases. They may be corpus-based or made up by the lexicographer. They may contain the lemma in its uninflected form or they may contain an inflection of the lemma. In some dictionaries the function of examples is to provide contextual support to the meaning of the headword, and in others the grammatical support that they provide is more important. While there is literature on the usefulness of examples, and on whether examples should be corpus-based or not, there is very little on what makes one example more useful than another. I have set out to find out what sort of examples South African school users identify as most helpful. In this article, I look at whether examples in five South African school dictionaries do provide suitable contextual or grammatical support. I have constructed a table to classify example sentences according to different criteria. I filled in this table with randomly selected words and their examples which have been taken from five different South African school dictionaries. The goal of this research is to present characteristics of examples in a way that makes them easier to analyse and compare. This should help lexicographers in future dictionaries check whether they have written or selected the best possible examples for their users' needs. Voorbeelde in woordeboeke verskyn in baie verskillende vorme. Hulle kan sinne of frases wees. Hulle kan korpusgebaseer of deur die leksikograaf geskep wees. Hulle kan die lemma in sy onverbo vorm bevat of hulle kan 'n verbuiging van die lemma bevat. In sommige woordeboeke is die funksie van voorbeelde om kontekstuele steun vir die betekenis van die trefwoord te verskaf, in ander is die grammatiese steun wat hulle verskaf, belangriker. Terwyl daar literatuur oor die nuttigheid van voorbeelde bestaan, en of voorbeelde korpusgebaseer moet wees of nie, bestaan daar baie min oor wat een voorbeeld nuttiger maak as 'n ander. Ek het begin om uit te vind watter soort voorbeelde Suid-Afrikaanse skoolgebruikers aanwys as die nuttigste. In hierdie artikel kyk ek of voorbeelde in vyf Suid-Afrikaanse skoolwoordeboeke wel geskikte kontekstuele of grammatiese steun verskaf. Ek het 'n tabel opgestel om voorbeeldsinne volgens verskillende maatstawwe te klassifiseer. Ek het hierdie tabel voltooi met lukraak gekose woorde en hul voorbeelde wat uit vyf verskillende Suid-Afrikaanse skoolwoordeboeke geneem is. Die doel van hierdie navorsing is om eienskappe van voorbeelde op 'n manier aan te bied wat dit makliker maak om hulle
|