全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening

DOI: http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.579

Keywords: kinder- en jeugbediening , metateoretiese vertrekpunte , Praktiese Teologie

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Hierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening. In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van Kinder- en jeugbediening benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan en ’n verantwoordbare verhouding te kom tussen die elemente wat in Kinder- en jeugbediening ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf waarmee die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening op ’n wetenskaplikverantwoorde wyse ondersoek kan word.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133